Ja Sharon, beslis. Dit is my pa se oupa se lyn en ek het dit oorspronklik opgesit emm ook as JACOBS. Sien my vorige pos wat ek vanaf Leon gekry het.
Ek beleef op die oomblik 'n persoonlike en baie hartseer krises in my gesin dus is ek maar "fragile" en besig met allerhande dinge om my aandag af te lei.
Liefde,
Nig Juds
Hi Juds - Ek is jammer om dit te hoor: Ek sal van jou dink. ('I'll be thinking of you'. I think my translation looks wrong there)
Op jou pos vanaf Private se 'Jacobs' navraag
- Miskien sit die 'Jacobs' se voorkeur (preference?) op 'n Kurator Nota op daardie profiele. Ek dink daar is 'n duplikaat lyn wat besig om in te meng is, wat gebruik "Jacob"; en ek het probeer om aan te stel (stel aan?) die MP 'Jacobs' se aanwysing as ek die data konflikte vind, maar ek is seker ek vang nie almal van hulle nie.
Ek twyfel dat dit opsetlik is.
Liefde niggie Sharon