Question from Dries Potgieter - go dig out your sources people ;-)
Was Pieter Retiefs Daughter s name Debora Jacoba Or Debora Jacomina.. Debora Jacoba Retief
As wife of Lucas Petrus Meyer b1c6d2e5f1 it is stated as Debora Jacomina while under Pieter Retiefs Profile it is stated as Debora Jacoba
Martin Andreas Karl (Dries) Potgieter you seem to be saying there are two different profiles for the same woman on the tree. Am I understanding you correctly? Are you trying to merge them and make a Data Conflict decision?
The only person who refers to her (in brackets) as Debora Jacoba (Jacomina) Retief is Carl Michael Dollmann
Volgens die George Doopboek is dit Debora Jacoba. Haar inskrywing is hier : https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12058-39958-45?cc=1392...
Volgens die navorsing gedoen deur die Hugenote Gedenkmuseum navorsers in 1997 vir my oorlede skoonma wat se ma 'n nooi Retief was, stesame met al my ander navorsing stem ek saam met Louis en Francois, dit is inderdaad Debora Jacoba. EK sal egter oo inmy Geskiedenis van Piet Retief kyk en terugkom na julle.
Juds
Wikipedia agrees with you all too:
Children
• Debora Jacoba (1815-1901)
• Jacobus Francois (1816-)
• Magdalena Margaretha (1820-)
• Pieter Cornelis (1823-38)
http://en.wikipedia.org/wiki/Piet_Retief,
Ek werk deur die Meyer boom en het toe op die Debora Jacomina Retief afgekom.
Debora Jacoba Retief se profiel lyk vir my deur mekaar. Daar het sy n dogter Magdalena Johanna Pretorius. (Swart Matiens se kind) terwyl sy onder die Meyers as Lucas Petrus Meyer b1c6d2e5f1 se dogter voorkom
Haar bynaam daar is "Blinde Lenie". Wat is reg?
Dries, dit lyk vir my of die profiel van Magdalena Johanna eers verkeerdelik as die dogter van Swart Martiens ingevoer is en dat die profiel later verander is om haar die dogter van Lucas Pieter Meyer te maak sonder om haar van te verander. Ek het haar van nou na Meyer verander. Hopelik lyk die prentjie nou minder deurmekaar vir jou.
Louis,
Dit is regso dankie. Help my asb gou met die een: Lucas Johannes Meyer
b1c6d2e6 Trou op 10/21/1819 met Sara Johanna de Lange as eerste vrou en op 4/5/1817 met Anna Maria Greyling as tweede vrou. Die datums of iets is nie reg nie. Sy kinders se geboorte datums is; 9/16/1811 4/10/1812 8/14/1815 Dit is voor altwee sy huwelike. Ek werk uit SAG.
Martin Andreas Karl (Dries) Potgieter, volgens die informasie op die profiel van Sara Johanna de Lange is sy en Lucas blykbaar op 21 Oktober 1810 in Graaff-Reinet getroud :
"Lucas Johannes Meyer was christened 26 FEB 1792, died 18 MAY 1864 in "Boschhoek", Newcastle. He married Sara Johanna de Lange 21 OCT 1810 in Graaff-Reinet, daughter of Adriaan de Lange and Gesina Nel. She was christened 17 SEP 1797. He married Catharina Elizabeth Geertruy Fourie 30 APR 1859 in Ladysmith. She was christened 4 NOV 1804."
It would appear that my source was incorrect in regard to {Piet Retief's daughter's name. Her correct names are Debora Jacoba Retief. According to my sources she was married three time:
1. Lucas Pieter Meyer - 23-03-1832
2. Adolph Landman - 03-12-1839
3. Marthinus Wessels Pretorius - 07-01-1843
The under-mentioned link is to a photograph of her gravestone:
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=1062715
Martin Andreas Karl (Dries) Potgieter
Hi Dries, according to my records Lucas Johannes Meyer was married three times:
21-10-1809 - Sara Johanna de Lange
04-05-1817 - Anna Maria Greyling
30-04-1859 - Catharina Elizabeth Geertruy Fourie