Dr. Nicol Stassen skryf in sy boek Die Dorslandtrek 1874 - 1881 dat daar 'n Cecilia Jacoba Minnaar =25.12.1832 Beaufort-Wes dogter van Cornelis Jacobus Minnaar en CECILIA JACOBA ROOS.
Hierdie profiel Johanna Cecilia Jacoba Roos is gebore in Beaufort-Wes. Is dit dalk CECILIA JACOBA ROOS?
Hulle is albei getroud met 'n Cornelis Jacobus Minnaar. Dit is heel waarskynlik die dogter se naam Cecilia Jacoba Minnaar wat WEER as die naam van die moeder weergegee is... fout?
Kyk asseblief en laat weet asseblief wat julle dink.
Baie dankie en mooi dag verder,
Alex