Daar is 'n match vir Maria se vader (Jan Corneliusz Kiekers) op hierdie skakel: https://www.geni.com/merge/compare/4705796237050024653?return=match...
Bestuurders word versoek om daarna te kyk en te besluit of dit eg is. Ek is self versigtig om die merge te doen, weens die ouderdom van die profiel: As geeneen tot dusver hierdie vader aan haar profiel gekoppel het nie, kan dit miskien verkeerd wees.
Job Waterreus, mijn 18de neef en familielid van Maria, zou je enig bewijs kunnen vinden dat Jan Corneliusz Kiekers inderdaad Maria's vader was?