I would also like to see more substantive documentation for the 2 women recorded as sisters on Geni.
In contrast, Wikitree records 3 sisters and 1 brother for Ariaantje - none of whom left the Netherlands. Where is the proof that the 2 sisters on Geni.com were on the ship Berg China as orphans being sent to the Cape?
I think my frustration is that statement that she is the half-sister is not accompanied by a source reference. There is no record of Wilhelmina's baptism as there is for Ariaantje's brother and sisters on Wikitree. Where do we see the VOC's list of orphans? Where do we see confirmation that she is the baptized daughter of one of the same parents? What am I missing?
AN DEVENTER Gerrit Jansz
Written by Stamouers. Posted in V - Z
Gerrit Jansz van DEVENTER het van Veldcamp in Nederlands na die Kaap gekom. Op 29 Oktober 1688 het hy getrou in Kaapstad met Ariaenje JACOBS, sy was "n weesmeisie van Rotterdam. Sy was gedoop op 25 Desember 1670 en was die dogter van Jacob Abrahamse en Heyltjie Ariens.
Ariaentjie Jacobs was een van 8 weesmeisies wat op die Skip Berg China na die Kaap gekom het. Sy was gedoop in die Gereformeerde Kerk in Rotterdam op 25 Desember 1670. Haar vader was Jacob die seun van Abraham en haar moeder was Heiltjie die dogter van Arie. Sy was 18 jaar oud toe sy van die Gereformeerde Burgerweeshuis in Rotterdam na die Kaap gekom het.
Johan van Deventer se navorsing meld dat, "Adriana Jacobs, dogter van Jacob Abrahamse en Heiltje Arijens, is gedoop te Rotterdam in Nederland op 25 Mei 1673. Haar ouer suster Ariaentje wat vroeer algemeen aangegee is as ons stammoeder, sterf op 2-jarige ouderdom en word op 16 November 1672 te Rotterdam begrawe. Op die ouderdom van 5 maande sterf Adriana se vader en op 8-jarige ouderdom sterf haar moeder. Sy word wees gelaat, met die adres Geertruidenberg wat sommer net "den Berg" genoem is. Sy beland in die Gereformeerde Burgerweeshuis in die Goudse Wagenstraat in Rotterdam, Nederland, en word die verkleinwoord Arijantgen of ook sommer Adriaantje genoem. In 1687 besluit die Here Sewentien om weesmeisies van die Rotterdamse weeshuis na die Kaap te stuur as vrouens vir die vryburgers. Saam met sewe ander weesmeisies vertrek sy op Saterdag 20 Maart 1688 vanuit Goere in Holland met die skip "Berg China" en arriveer in die Kaap op Woensdag 4 Augustus 1688."
KINDERS
b1 Jan Gerrit gedoop 21 Aug 1689, X 4 Okt 1711 Magdalena Brits
b2 Jacomyntje gedoop 9 Maart 1692, X 27 Okt 1720 Cornelis van Rooyen, XX B Lindeque
b3 Aletta gedoop 27 Jun 1700, X 8 Apr 1725 Pieter Willem Nel
b4 Johanna Margaretha, X 14 Apr 1726 Philippus Snyman, XX 7 Apr 1735 Johan Heinrich Debes
b5 Jacob * 1705, X 17 Apr 1735 Dorothea Coetzer, XX 15 Jan 1746 Martha Botha, XXX 13 Maart 1748 Hester van Jaarsveld
b6 Geesje gedoop 18 Aug 1707
b7 Hendrik * 1711
b8 Gerrit gedoop Paarl 15 Mei 1713 (die moeder word nie genoem nie), X 30 Okt 1744 Rachel Joubert
Sources:
J A Heese/R T J Lombard, South African Genealogies
NA Coetzee "Die Stammoeder Ariaentjie Jacobs of te wel Ariaentjie Ariens" Familia XV 1978 no 1
JG le Roux en WG le Roux Noorder Paarl: Ons Drakensteinse Erfgrond
Phillip Playford in sy boek Carpet of Silver: The wreck of the Zuytdorp (1996)
Nog nooit iets gesien van Diana Abrahamse as die suster van Adriana Jacobus van den Berg, Ariaentje Jacobs, Arijaentgen Jacobs van den Berg , Ariaantje Adriaansse of Wilhelmina Adriaanse de Wit, of Willemtgen Arijens de Wit. Verskeie alternatiewe name is gebruik sedert hulle op die China gearriveer het aan die Kaap.
It seems possible that Willemyntje Ariens de Wit Wilhelmina de Wit, SM/PROG is a half sister with a different father.
Delia Roberston gives records of her name usage:
24 December 1688, the name of Willemyntje was written in the record as Willemijntie Adriaansse.
28 May 1690, the name of Willemyntje was written in the record as Willemijntie Adriaens.
2 March 1692, the name of Willemyntje was written in the record as Willemijntie Adrians.
7 March 1694, the name of Willemyntje was written in the record as Willmijntie Adriaans.
2 October 1695, the name of Willemyntje was written in the record as Willemina Adriaensz.
24 October 1706, the name of Willemyntje was written in the record as Willemina de Wit.12
http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5184.htm
Delia's record for Ariaantje Jacobs:
29 October 1688, the name of Ariaantje was written in the record as Arriaentje Adriaansse.
21 August 1689, the name of Ariaantje was written in the record as Arjaentie Jacobs.
9 March 1692, the name of Ariaantje was written in the record as Arianatie Jacobs.
27 June 1700, the name of Ariaantje was written in the record as Aerijaentije Ijcops.14
11 September 1712, the name of Ariaantje was written in the record as Ariaantie Jacob.15