Second Name

Started by Private on Sunday, January 17, 2010
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 19 posts

I can get no reference to Carel as his second name. Any ideas?

c4 Philippe (5170/x), ∗ Drakenstein
__.__.1705, ≈ Drakenstein
04.04.1705, † __.__.1765
»α lived at Grootvadersbosch
(Heidelberg, CP)
»» Children (12): 5175, 5176, 8140,
8141, 8149, 8150, 8151, 8152, 8154,
8155, 8156, 8157
x 09.03.1727, Isabella POTGIETER
(d.o. Johannes POTGIETER & Clara
HERBST), ∗ ±__.__.1711,
≈ 28.06.1711

The source underneath gives Phillippe Carel as his son
http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?surname=du+preez&am...

Hello Oom Daan

Ek dink ons stem saam. Die pa is net Philippe en een van sy seuns is Philippe Carel (geb. 31.5.1733)

Dankie vir die verwysing, dis nuttig.

More julle,

Ek het opgevolg op my GR verwysings en die seun net as Phillipe(1705) gekry.

c4 Philippe
» 4.4.1705, v. Grootvadersbosch, † 1765; x 9.3.1727 Isabella Potgieter

Geen probleem egter van my kant daaromtrent.

More almal

Baie dankie, ek het sy tweede naam uitgevee, en hom net as Philippe gelos. Daar is 'n verdere komplikasie in dat hy twee Pa's het (Philippe en Philippe) wat natuurlik probleme veroorsaak, en een van sy Pa's is sy eie seun, so ek dink erens is daar 'n merge wat nie werk nie.

As iemand toegang het tot die probleem profiel(e), ek sien daar is baie "tree matches" nogal vir hom, sal dit waardeer word as ons dit kan regstel

Groete

Pieter

Pieter kan jy dalk die lik stuur. DIt is die www. links bo.

Die probleem is dat ons andersins nie by dieselfde persoon/profiel uitkom nie.

Dankie

Skies julle, hier is die link:

Philippe du Preez

Judi
Volgens die bron wat ek vir Pieter gegee het is die pa (1705) net Phillippe, maar sy seun (1733) is Phillippe Carel.

Dit is vir my om't ewe Daan. Ek val in by wat julle besluit. Ek verander nooit jou info nie.

Happy daarmee, solank die bron genoem word, wat ek weet jy doen.

Merging fundi/verslaafde.

Ek voel so bietjie asof ek raas kry hierso. Ek is nog bietjie nuut in hierdie proses, so asb ek is gereed om reg gehelp te word as ek aanjaag, maar wil graag deelneem en bydrae en is gretig om te leer van die ouer hande hier rond. Moet asb nie huiwer om my op die regte pad te wys nie!

Ek dink die een wat die groot probleem veroorsaak is hierdie een:

Philippe du Preez

As jy na die profile gaan, en deur sy relationships kyk, dan lyk dit asof daar 'n probleem kan wees

Probllem
1. ELizabet du Preez word as sy vrou aangegee. Dogter van Charles Prevot.
2. Isabeau Prevot die ander vrou - presies dieselfde as bo.

Dit bring my by my ou,ou redenasies - gee die vroue hulle regmakende nooiensvanne. In 1. was daar nie eers 'n noiensvan nie, dit het veroorsaak dat die naam Elisabeth en met die net van du Preez. verwarring en 2 eggenotes veroorsaak het.

Ek kyk of ek dit kan regmaak in die boom

Nee Pieter,
DIt is nie jy wat raas kry nie hoor. DIe is die 12-18 maande deelnemers wat tereg gewys word.

Jou hulp word opreg waardeer aangesien dit ons op die profiele bring.
Genoemde persone is ook my direkte familielyne op 2 gebied.

Judi

Pieter
Nou verstaan jy hoe ek moet voel as al die ou matriarge op Geni op Geni met my raas!!!

Ek verstaan nou, en hoe verstaan ek nie!!!

dis 'n lekker tammeletjie daai een.. ek sukkel al vir 'n paar maande met hom...

thank heavens ek's net buite die 12 maande.. ;-)

Die vrees pak my nou al beet as ek net dink dat oor 11 mande en 'n paar dae dan val ek in daai 12-18 maande groep, en dan is my gort gaar!!!

O aarde - the men are really sissies!

So bly julle kan ook bang raak. Toemaar ek is piepklein- vra maar vir Daan.

Ga, ons sissies?? Nooit, net vreeslik versigtig. Dit is my storie en ek bly daarby.

Showing all 19 posts

Create a free account or login to participate in this discussion