Een van die bestuurders van die profiel van Abraham Pelser, b2, wonder waarom hoe dit gebeur het dat sy nie meer 'n bestuurder is van die profiel nie? Dit is nou die derde profiel waar sy nie meer 'n bestuurder is (of was) van 'n profiel wat sy geskep het of wat sy al langer as 2 jaar 'n bestuurder van was?
Enigiemand met inligting oor die saak moet my asseblief kontak. Ek sal dit baie waardeer.
@Anetta: Weet jy wanneer dit gebeur het?
@Danie: Dankie Danie vir jou inligting. Ek het weet op net van vier profiele waar ek die probleem ondervind. Dit wil voorkom of dit gebeur tydens 'n merge, maar ek is nie seker hoe dit kan gebeur nie.
Ek verwys na Anetta se boodskap as ek vra of dit moontlik is vir my of enige van 'n profiel se bestuurders om geblok te word deur 'n ander bestuurder en is dit dan iets wat moet kan plaasvind?
Geni kon tot dusver nog nie vir my 'n oplossing gee vir die probleem nie.