Matching family tree profiles for Andre Wessels Wessels
Immediate Family
-
Privatespouse
-
daughter
-
mother
-
brother
-
father
-
stepfather
About Andre Wessels Wessels
Willem Abraham de Klerk se outobiografie: Tant Sussie, die tweede oudste dogter, was met Wynand Johannes Wessels (geb 22 April 1886) getroud, maar die huwelik was kinderloos. Sy en tant Lenie was geesgenote, was altyd bymekaar en het ook jarelank langs mekaar gewoon.
Daar word vertel dat tant Lenie baie siek geword het toe haar jonste kind, Andre, maar net 2 jaar oud was. Andre het toe by sy bekende tant Sussie gaan bly. Later, toe sy ma egter al gesond was, het die kuiery by sy tannie voortgeduur. Die finale breuk het toe gekom. Tant Lenie-hulle het verhuis en hy is natuurlik saam met sy biologiese ma. Hy kon dit egter nie hanteer nie en hulle was verplig om hom na sy “peetma” terug te neem waar hy toe permanent gaan woon het.
Gedurende die vroeë 1940 het oom Wessels gesterf, en Andre Meintjies is toe eers in 1945 amptelik deur tant Sussie aangeneem. Daar het toe ‘n fout ingesluip want hy word toe as Andre Wessels Wessels geregistreer in plaas van Andre Meintjies Wessels, soos oorspronklik deur die twee families ooreengekom is.
Andre Wessels Wessels's Timeline
1932 |
March 1, 1932
|
||
???? | |||
???? |