Historical records matching Charl Arnoldus "Sarel" Cilliers, Voortrekkerleier
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Charl Arnoldus "Sarel" Cilliers, Voortrekkerleier
Cilliers, Charl Arnoldus - b2c1d7e4 * Schoongezicht, Klein-Drakenstein 7/9/1801 ≈ Paarl 20/9/1801 † Doornkloof, Lindley OVS 4/10/1871. Bekende geestelike leier onder die Voortrekkers, woon "Driefontein", Colesberg. Vertrek in 1836, hoewel reeds in 1835 in die Transoranje met trekgeselskap van AH Potgieter en later Piet Retief. Vestig hom eers op Welgevonden in Natal, en in 1847 in die Transoranje op plaas Doornkloof, distrik Lindley. Bron: Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan C Visagie
Cilliers, Sarel, Voortrekkerleier 1801: Op 7 September in Klein Drakenstein gebore. 1829: Hy vestig hom in die nuwe distrik Colesberg. 1836: Neem onder Potgieter deel aan die Slag van Vegkop. 1837: Hy trek saam met Potgieter en Maritz teen Mosega op. 1838: Neem in Februarie deel aan die verdediging van die emigrante by die Tugela-vallei teen die impi's van Dingaan; ontkom in April in die Slag van Italeni; gaan in Desember voor by die aflegging van die Gelofte; neem op 16 Desember deel aan die Slag van Bloedrivier. 1840: Vestig hom met sy gesin by Pietermaritzburg. 1842: Trek terug oor die Drakensberge omdat hy nie onder 'n vreemde vlag wou dien nie. 1862: As ouderling van die gemeente Kroonstad is hy een van die afgevaardigdes na die Sinode in Kaapstad. 1865: Afgevaardigde na die Sinode in Bloemfontein. 1871: Oorlede op sy plaas Doringkloof op 4 Oktober. Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
The Genealogical Society of South Africa eGSSA branch - Contributed by: Dewald Jean Vogts-VanZyl
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=3049104
- Updated from MyHeritage Family Trees via son Charl Johannes Cilliers by SmartCopy: Nov 20 2015, 21:24:49 UTC
Sarel Arnoldus Cilliers en sy gesin het hul plaas Driefontein in die Nuwe Hantam, distrik Colesberg in 1835 verlaat en by die trekgeselskap van SH Potgieter en later by Piet Retief aangesluit. Vestig hulle eers op die plaas Welgevonden, tans bekend as Colbourn in Natal en in die Transoranje op die plaas Doornkloof, distrik Lindley. Bekende geestelike leier onder die Voortrekkers en die "vader" van die Gelofte van 16 Desember 1838. __________________________________________________________ Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
Cilliers, Sarel, V oortrekkerleier. 1801: Op 7 September in Klein-Drakenstein gebore. 1829: Hy vestig horn in die nuwe distrik Colesberg. 1836: Neem onder Potgieter deel aan die Slag van Vegkop. 1837: Hy trek saam met Potgieter en Maritz teen Mosega op. 1838: Neem in Februarie deel aan die verdediging van die emigrante by die Tugela-vallei teen die impi's van Dingaan; ontkom in April in die slag van ltaleni; gaan in Desember voor by die aflegging van die Gelofte; neem op 16 Des. deel aan die Slag van BloedriVIer. 1840: Vestig horn met sy gesin by Pietermaritzburg. 1842: Trek terug 001' die Drakensberge omdat hy nie onder 'n vreemde vlag wou dien nie. 1862: As ouderling van die gemeente Kroonstad is hy een van die afgevaardigdes na die Sinode in Kaaps~ad. 1865: Afgevaardigde na die Sinode in Bloemfontein. 1871: Oorlede op sy plaas Doringkloof op 4 Oktober.
Graffoto: eGGSA - DJV-van Zyl
Charl Arnoldus "Sarel" Cilliers, Voortrekkerleier's Timeline
1801 |
September 7, 1801
|
Plaas Schoongezicht, Paarl, Klein Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
September 20, 1801
|
Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
||
1825 |
January 30, 1825
|
Graaff-Reinet District, Cape Colony, South Africa
|
|
1826 |
July 10, 1826
|
Graaf Reinet, Western District, EC, South Africa
|
|
1829 |
May 12, 1829
|
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
|
|
May 12, 1829
|
Graaf Reinet District, Eastern Cape Colony, South Africa
|
||
1831 |
November 17, 1831
|
Hantam, South Africa
|
|
1833 |
September 24, 1833
|
Lindley
|
|
1835 |
July 24, 1835
|
Hantam
|