Christiaan Ernst Schutte

How are you related to Christiaan Ernst Schutte?

Connect to the World Family Tree to find out

Christiaan Ernst Schutte's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Christiaan Ernst Schutte

Christiaan Ernst Schutte (24 Jan 1846 - 27 Sep 1916), 4de landdros van Pretoria, wat in sy hoedanigheid Pretoria amptelik aan Lord F S Roberts van die Engelse oorhandig het tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy word op 21 Oktober 1901 te Poerseplaat deur die Engelse krygsgevangene genee saam met 55 Boere toe hulle met beeste van die Engelse wou weg vlug. Hy en sy seun, Marthinus Jacobus, is saam gevange geneem en is eers te Ladysmith aangehou waarna hulle op die 27ste November 1901 na Trichonolopy in Indië gedeporteer is op die skip 'Aurania'. Sy krygsgevangene nommer was 25211.

Hy is moontlik in Ohrigstad gebore. Hy was die laaste hooflanddros van Pretoria. In 1894 word hy aangestel as lid van die bestuur van die "Meisjesskool" in Pretoria en in 1899 as die rektor van die Staatsgimnasium.

Sy ampstermyn as hooflanddros het van 3 November 1892 gestrek tot om 14:00 op 5 Junie 1901 tydens die ABO toe hy Pretoria amptelik aan die Engelse oorhandig het.

Hy was getroud met Marthina Jacoba Viljoen (7 Aug 1854 - 20 Sep 1912), 'n kleindogter van Goewerneur Piet Retief. Sy was blykbaar 'n lid van die berugte Kappiekommando wat vir die Boere in Pretoria gespioneer het.

Source: http://www.schutte.kaleido.co.za



Christiaan Ernst was die laaste landdros v.pretoria,sy ampstermyn hret gestrek v. 3.11.1892 tot 2uur op 5.6.1901 toe hy Pretoria amptelik aan die Engelse oorhandig Het, was ook lid v. bestuur v. "Meisjesskool" Pretoria e rektor v. staatgimnasium

view all

Christiaan Ernst Schutte's Timeline

1847
January 24, 1847
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1848
December 21, 1848
Age 1
1873
March 27, 1873
1874
June 30, 1874
Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
1877
April 9, 1877
1881
September 8, 1881
1886
February 8, 1886
1916
September 27, 1916
Age 69
"Strydpan", Pretoria
September 29, 1916
Age 69
Goedgedacht 228, Middelburg, Delmas, Middelburg