Historical records matching Dirk Cloete Morkel
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
sister
-
sister
About Dirk Cloete Morkel
Hy het skoolgegaan in Stellenbosch totdat hy 16 jaar was by mnr. McLachlin en is toe na die plaas van sy swaer Mnr. P.U. Fischer om boerdery te leer. Mnr Fischer stuur hom toe vir nog ‘n jaar se onderwys en afronding na die Engelse predikant, Rev. Carlyon, wat ‘n goeie invloed op hom uitgeoefen het. In 1861 is hy getroud met Susanna Johanna Neethling van Neethlingshof. Hy het die plaas Belle Vue gekoop en daar geboer tot 1903. Daar is 6 kinders gebore waarvan net een (die derde seun Dirk Cloete) ‘n nageslag het. Hy was ‘n gesiene en baie geliefde persoon en daarby ‘n gebore leier van mense. In 1903 het sy seuns Jan en Dirk die plaas oorgeneem en hy het op die dorp kom woon in die huis in van Ryneveldstraat waar sy dogter Anna nog woon. Hy is in 1914 oorlede en in die 11 jaar wat hy in die dorp gewoon het, het hy gedien op die skoolraad, die komitee van Bloemhof Meisieskool, die kerkraad en die Kuratorium van die kweekskool. Hy was ook inspekteur van paaie vir die afdelingsraad, ‘n direkteur van die Stellenbosche Distriksbank en gedien as veldkornet vir 40 jaar.
Dirk Cloete Morkel's Timeline
1838 |
August 5, 1838
|
Somerset West, Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1862 |
September 5, 1862
|
||
1864 |
December 1, 1864
|
Bottelary, Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1866 |
November 19, 1866
|
Bottelary, Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1869 |
July 4, 1869
|
Bottelary, Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1873 |
October 17, 1873
|
Bottelary, Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1875 |
May 2, 1875
|
Bottelary, Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1914 |
June 29, 1914
Age 75
|
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|