Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG

How are you related to Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG

Also Known As: "Cornelisz = s.v./s.o Cornelis.", "Vermoolen"
Birthdate:
Birthplace: Texel, North Holland, Netherlands
Death: after June 02, 1712
Batavia
Immediate Family:

Son of Cornelis Gijsbertsz Vermeulen; Cornelisz Gijsbertsz Vermeulen and Johanna Jacoba Vermeulen
Husband of Johanna Jacoba Vermeulen and Antjen Pieters, SM/PROG
Partner of Jannetje Hansen Vermeulen, SM
Father of Cornelis Vermeulen; Maritjen Dircksz Vermeulen, a2b1; Cornelisje Dircx Vermeulen; Maria Vermeulen and Cornelis Vermeulen, b3
Brother of Cornelis Vermeulen; Jannetjie Vermeulen and Jan Cornelisz Vermeulen

Occupation: Kok aan boord De Zeehaan [V. O. C.]
Vermeulen Bond: #1 : a1
Managed by: Guillaume Smit sr
Last Updated:

About Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG

a1 Dirk Cornelisz Vermeulen

x Jannetje Hansen, albei van onbekende afkoms, waarsk. v. Nederland

GR - C C de Villiers - Vol 2 bygewek deur Cor Pama

  • DIRK (CORNELISZOON) VERMEULEN

Dirk was die seun (zoon) van Cornelis en afkomstig vanaf Utrecht, Nederland. Hy was in diens van die Nederlandse Oos-Indiense Kompanje (VOC) as ‘n kok. Op 9 Januarie 1704 vertrek hy aan boord van De Zeehaan uit Texel met besteming Ceylon. Gedurende 1704 het hul in Indië geland. Op 9 Augustus 1705 het dirk aan boord van De Zeehaan aan die Kaap geland.

Dirk trou vermoedelik gedurende 1706 met Jannetjie Hansen. (Dit is nie bekend waar hierdie huwelik plaasgevind het nie. Geen rekord daarvan kon in die Kaapse argief gevind word nie.) Uit die huwelik is twee kinders gebore.

Dirk se nageslag was aanvanklik veeboere en het hul gevestig in die Noord-Kaap omgewing (Colesberg). Afstammelinge het verder getrek na Victoria-wes, Carnarvon, Sutherland, Graaff-Reinet en Somerset-Oos. Mettertyd is daar verder getrek deur die Vrystaat na Transvaal en die Onderland (Natal). Na die Tweede Wêreld oorlog het van die terugkerende soldate verblyfreg ontvang in Suid-Wes-Afrika (Namibië). Daar was ook van Dirk se afstammelinge onder diegene wat sodanige verblyfreg ontvang het.

Vandag is Dirk se nageslag versprei oor die hele Suid-Afrika en Namibië en oor alle bedryfstakke van die beroepslewe/ekonomie.


a1 Dirk Cornelisz Vermeulen

x Jannetje Hansen, albei van onbekende afkoms, waarsk. v. Nederland

_______________________________________________

From: Geslagsregister van die Vermeulen Familie in Suider-Afrika, 2004, p208.

Dirk Cornelisz VERMEULEN <3> (s v Cornells VERMEULEN & ?, Sien verwysingsnommer 8415), *_._.! 683

»a Dirk was in diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) as 'n kok. Op 9 Januarie 1704 vertrek hy aan boord van De Zeehaan uit Texel met bestemming Ceylon. Gedurende 1704 het hul in Indie geland. Op 9 Augustus 1705 het Dirk aan boord van die Zeehaan aan die Kaap geland. Op 21 April 1709 vertrek hy aan boord van die skip Limburg na Patria waar hul op 10 Augustus arriveer. Dit blyk dat hy op 30 Augustus 1709 sy ontslag uit diens van die VOC gekry het. Of Dirk ooit na die Kaap teruggekeer het, en indien wel, wanneer, kon nie vasgestel word nie. Toe Dirk in 1704 aan boord van die Zeehaan vertrek het, het hy aan sy vrou, Antjen Pieters, drie maande van sy jaarlikse loon bemaak. In die soldijboek van die Zeehaan vir die periode Januarie 1709 tot 30 Augustus 1709 word sy loon uiteengesit. Daarin word die bedrag gevorder vir Antjen Pieters vermeld. Daar word ook vermeld dat op drie geleenthede 100 gl gevorder is vir transport" vir ene Maritjen Dirck. ( Die afleiding wat gemaak word is dat dit Dirk se dogter was.) Of Dirk intussen van sy vrou, Antjen Pieters, geskei was en wat van Maritjen geword het, kon nie bepaal word nie. Dirk trou vermoedelik gedurende 1706 met Jannetje Hansen. (Dit is nie bekend waar hierdie huwelik plaasgevind het nie. Geen rekord daarvan kon in die Kaapse argief opgespoor word nie.) Die afkoms van Jannetje is dus ook onbekend. Uit die "huwelik" of verhouding is twee kinders gebore. Hierdie kinders bly in die Kaap saam met hul moeder agter. Dirk se nageslag was aanvanklik veeboere en het hul gevestig in die Oos-Kaap omgewing (Graaff-Reinet). Afstammelinge het verder getrek na Victoria-Wes, Carnarvon, Sutherland asook na Colesberg en Somerset-Oos. Mettertyd is daar verder getrek deur die Vrystaat na Transvaal en die Onderland (Natal). Na die Tweede Wereldoorlog het van die terugkerende soldate verblyfreg ontvang in Suid-Wes-Afrika (Namibie). Daar was ook van Dirk se afstarnmelinge onder diegene wat sodanige verblyfreg ontvang het. Vandag is Dirk se nageslag versprei oor die hele Suid-Afrika en oor alle bedryfstakke van die beroepslewe / ekonomie.


Dirk Cornelisz VERMEULEN, Dirk was die seun (zoon) van Cornelis en afkomstig vanaf Utrecht, Nederland.

Hy was in diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) as 'n kok. Op 9 Januarie 1704 vertrek hy aan boord van De Zeehaan uit Texel met bestemming Ceylon. Gedurende 1704 het hul in Indië geland. Op 9 Augustus 1705 het Dirk aan boord van die Zeehaan aan die Kaap geland. Op 21 April 1709 vertrek hy aan boord van die skip Limburg na Patria waar hul op 10 Augustus arriveer. Dit blyk dat hy op 30 Augustus 1709 sy ontslag uit diens van die VOC gekry het. Of Dirk ooit na die Kaap teruggekeer het, en indien wel, wanneer, kon nie vasgestel word nie.

Toe Dirk in 1704 aan boord van die Zeehaan vertrek het, het hy aan sy vrou, Antjen Pieters, drie maande van sy jaarlikse loon bemaak. In die soldijboek van die Zeehaan vir die periode Januarie 1709 tot 30 Augustus 1709 word sy loon uiteengesit.

Daarin word die bedrag gevorder vir Antjen Pieters vermeld. Daar word ook vermeld dat op drie geleenthede 100 gl gevorder is vir "transport" vir ene Maritjen Dirck. Die afleiding wat gemaak word is dat dit Dirk se dogter was.

Wat van hierdie vrou en Maritjen geword het, kan nie bepaal word nie.

Dirk trou vermoedelik gedurende 1706 met Jannetje HANSEN. (Dit is nie bekend waar hierdie huwelik plaasgevind het nie. Geen rekord daarvan kon in die Kaapse argief opgespoor word nie.) Die afkoms van Jannetje is dus ook onbekend. Uit die huwelik is twee kinders gebore.

KINDERS Cornelis VERMEULEN , gedoop Kaapstad 12 Augustus 1708 Maria VERMEULEN, gedoop Kaapstad 11 September 1707

Hierdie kinders bly in die Kaap saam met hul moeder agter.

Dirk se nageslag was aanvanklik veeboere en het hul gevestig in die Noord- Kaap omgewing (Colesberg). Afstammelinge het verder ge-trek na Victoria-Wes, Carnarvon, Sutherland asook na Graaff-Reinet en Somerset-Oos. Mettertyd is daar verder getrek deur die Vrystaat na Transvaal en die Onderland (Natal). Na die Tweede Wêreldoorlog het van die terugkerende soldate verblyfreg ontvang in Suid-wes-Afrika (Namibië). Daar was ook van Dirk se afstammelinge onder diegene wat sodanige verblyfreg ontvang het.

Vandag is Dirk se nageslag versprei oor die hele Suid-Afrika en oor alle bedryfstakke van die beroepslewe / ekonomie.

https://www.openarch.nl/wfa:A85D30DA-CC35-4466-9465-83A9B02BF65B

view all 11

Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG's Timeline

1683
1683
Texel, North Holland, Netherlands
1707
September 11, 1707
Cape Town, WC, South Africa
1708
January 1, 1708
August 5, 1708
Stellenbosch, South Africa
1712
June 2, 1712
Age 29
Batavia
????
????