Historical records matching Ds. Willem Adolph Joubert
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Ds. Willem Adolph Joubert
Predikant NG Kerk. Na sy studies aan die Suid-Afrikaanse Kollege, Kaapstad en die Teologiese Kweekskool, Stellenbosch is hy op 9.11.1871 as leraar gelegitimeer. Hy het op bediening op 14.4.1872 as die eerste leraar van die gemeente Victoria-Peddie (1872 - 1877) begin. Daarna is hy na Uniondale (27.5.1878 - 1892). Onder sy voorganger het daar ‘n skeuring onder die gemeentelede ontstaan, maar deur sy takt en toewyding is die gemeentelede weer versoen. Toe ‘n nuwe gemeente in 1906 van Uniondale afgestig is het die lidmate die nuwe dorp en gemeente Joubertina na hom vernoem. Vanaf 1893 tot 1897 bedien hy Riversdal voordat hy in 1897 na die gemeente Noorder-Paarl beroep is waar hy 20 jaar dien en die Toringkerk tydens sy bediening ingewy word. Hy was byna 70 jaar oud toe hy op 25.7.1917 sy emiritaat aanvaar.
f5 Willem Adolph * 12.6.1821 = Stellenbosch 22.7.1821 † By-den-Weg, Stellenbosch 29.6.1904 x Stellenbosch 25.9.1843 Geertruyda Woutrina NEETHLING (Hendrik Johannes-dg) (suster v. ds. J.H. Neethling)
g3 Willem Adolph * 30.12.1847 = 30.1.1848 † 25.1.1932 x Rykie Hester HOFMEYR (suster v. Onze Jan) xx Maria Susanna NEETHLING wed. v. eerw. H.L. Gönin
Ds. Willem Adolph Joubert's Timeline
1847 |
December 30, 1847
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1848 |
January 30, 1848
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1874 |
November 2, 1874
|
Alice, Amatole, Eastern Cape, South Africa
|
|
1876 |
September 29, 1876
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1878 |
February 26, 1878
|
Uniondale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1879 |
August 4, 1879
|
Uniondale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1880 |
November 14, 1880
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1882 |
May 9, 1882
|
||
1883 |
October 13, 1883
|
Uniondale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|