Matching family tree profiles for Elisabeth Kruger
Immediate Family
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
son
-
daughter
-
father
-
mother
-
stepson
About Elisabeth Kruger
⚠️ ⚠️ ⚠️
See who Jacob Kruger himself wrote was his mother in 1720!
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-X9KC-G?i=1052
Elisabeth Hartwig!! Not Pemöller !
Removed information from FFY and Parma that does not belong to her ! JPW
If not Elizabeth Hartwig then such information was not her information 🙄
See >>
Possibly
Anna Elizabeth Pemoller Birth: 1668 Hartwig
Death: 1747 (79) Cape
Immediate Family:
Wife of Frantz Kruger Mother of Jacob Kruger
Anna Elizabeth Pemoller
Jacob Kruger Birth: July 28, 1690 Sandenbeck, Germany Managed by: Jan Adriaan Krüger Son of Frantz Kruger and Anna Elizabeth Pemoller Husband of Johanna Kruger Father of Hendrik Kruger, b7
*Birth: 1668 Sadenbeck im Priegnitz, Berlin, Germany
KRUGER Jacob Krüger of Cruger v. Sadenbeck i.d.
--------------------------------------------------------------------------------
A reference has her details as Pemoller but cannot find any references in any of the published material. Source Barry Kruger - " Die Kruger familie" it has been definitely proven by a Sandenbeck researcher, Arthur Conrad Forste. According to new evidence I found in Barry Krugers- DIe Kruger familie van Suid Afrika - pa 21 states - it is in Afrikaans and German but I will try my best. Mr Arthur Conrad Forste from Moisburg in West Germany wrote a letter to the RGN - in Afrikaans mind you. The only mistake I could find in the SA publications was the surname of Jacob Kruger's mother.He started with the 1750 registers and found the following inscription. 1. Jacob Kruger were born on 28/7/1690 and baptised on 1/8/1690 in Brandenburg. Further on it says- " The surname of Jacob Kruger mother was not HARTWIG but PeRMOLLER. ' (sic). That he found in the "aantekening" when she died and it states- "1747 7. den 24 Dec., Elisabeth Pemollers, Frantz Krugers Wittwe 82Jahr alt gestorwen u. den 31 begraben cum conc. funebr." I will try English as it is only translate into Afrikaans. "Nr. 7. On the 24th December 1747, Elisabeth Pemollers (genitive of the female surname of Pemoller) widow of Frantz Kruger, 82 years old, died and was buried on 31 Dec. with (lyksrede). AS reason for this mistake he states that with the baptism of 6th child, Lisebet of Frantz and Elisabeht, the 1st witness was and godfathers was a certain Hartwig Pemoller, maybe a family member of the mother. I will change it to that adding the link to the message.
Possibly
Anna Elizabeth Pemoller Birth: 1668 Hartwig
Death: 1747 (79) Cape
Immediate Family:
Wife of Frantz Kruger Mother of Jacob Kruger
Anna Elizabeth Pemoller
Jacob Kruger Birth: July 28, 1690 Sandenbeck, Germany Managed by: Jan Adriaan Krüger Son of Frantz Kruger and Anna Elizabeth Pemoller Husband of Johanna Kruger Father of Hendrik Kruger, b7
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
27 SEP 2024
Sy word foutiewelik in Pama I as Elisabeth Hartwig aangee, maar was wel Elisabeth PemöIler, ma van Jacob Kruger. Die een doopgetuie (waarskynlik 'n peetoom) was Hartwig PemöIler, wat 'n navorser dalk per abuis as die van aangesien het.
No : Remember Elizabeth Hartwig name as written by Jacob Krüger himself in his will
Not a baptism read incorrectly!
Die volgende inligting is op die eSAGI Databasis CD 3.50 van Lucas RINKEN van WGGSA. Dit is 'n Legacy databasis aan my verskaf in 2008 deur Lucas RINKEN wat op daardie stadium in Krugersdorp, Gauteng Provinsie, Republiek van Suid-Afrika woonagtig was.
FRANTZ KRÜGER (KRÖGER) DIE STAMVADER VAN DIE KRUGER-FAMILIE IN S.A.
Copy of original letter plus copy of supporting sources needed
Hearsay
Onderstaande is 'n verkorte weergawe van ˜n brief wat mnr. Artur Conrad Förste, van Moisburg in West-Duitsland, aan die R.G.N. geskryf het.
Sy brief was in Afrikaans.Ek was onlangs in die kommunistiese gedeelte van ons vaderland om daar in die kerkargiewe navorsing oor my eie familie te doen. By hierdie geleentheid het ek die idee gekry om in die kerkregisters van Sandenbeck in die Prignitz (Mark Brandenburg) te kyk of ek enige inligting oor Jacob Krüger, die voorvader van pres. Paul Kruger, kon kry. Hy is in 1690 in Sandenbeck (die naam word Sandenbeek uitgespreek) gebore. Ek het egter gevind dat die register van Sandenbeck nie meer daar gehuisves word nie, maar wel in die Domstiftarchiv Brandenburg, Burghof 11. Die pastorie in Sandenbeck was vir etlike jare onbewoon en ter wille van veilige bewaring, is die registers na Brandenburg geneem.My reis na Sandenbeck was dus te vergeefs, maar dit was nogtans lekker om die dorp te leer ken waarvandaan die stamvader Jacob Krüger gekom het. Tot my verbasing moes ek vind dat die dorp nie in ˜n vallei lê nie, maar op ˜n redelike hoogte. Die woord beek (beek) in Nederduits beteken ˜n klein riviertjie. Die mense het my vertel dat die rivier, Sandenbeek, suid van die dorp verbyvloei. Sandenbeck is dus die dorp aan die ˜Sandenbeek".Die volgende dag is ek na Brandenburg en het al die kerkregisters van Sandenbeck tot 1750 deurgegaan. Die doopregister begin in 1676 en die huweliksregister en sterfteregister in 1698. Ek het gevind dat Jacob Krüger wel op 28 Julie 1690 gebore en op 1 Augustus gedoop is, soos wat dit in boeke in Suid-Afrika aangegee word. Sy vader word as Frantz Kröger aangegee. In die registers van Sandenbeck word die van Krüger op verskillende maniere gespel: in 1686, 1690 en 1693 is dit Kröger, 1688 Crüger, 1695 Cröger, 1698 Kröger, 1700, 1705 en 1708 Cröger, 1736 Kröger, 1740, 1742 en 1745 Krüger. Hierdie verskil in spelling is nie belangrik nie. Die ˜niederdeutsche" vorm is Kröger en die hoogduitse vorm Krüger. Die volk in die Prignitz (nie Priegnitz of Preignitz nie) het ˜niederdeutsch" of ˜plattdeutsch" gepraat en doen dit vandag nog. Die predikante het egter hoogduits geskryf.Die enigste fout wat ek in die Suid-Afrikaanse publikasies (D. F. du T. Malherbe, J. Hoge en C. C. de Villiers) gekry het, was by die van van Jacob Krüger se moeder. Haar van was nie Hartwig nie, maar wel Pemöller. Die aantekening oor haar dood lui soos volg:1747 7. Den ZL! Dec. Elisabeth Pemöllers, Frantz Krugers Wittwe 82 Jahr alt gestorben u. den 31 begaben cum conc.
One major error here Jacob Kruger himself wrote his mother 's name as Elizabeth Hartwig
See 1720 his will --
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-X9KC-G?i=1052
Not via error from a baptism !! Clutching at straws here 😂
Elisabeth Kruger's Timeline
1668 |
1668
|
Prignitz, Berlin, BB, Germany
|
|
1686 |
August 9, 1686
|
||
1688 |
February 26, 1688
|
Pritzwalk, Brandenburg, Germany
|
|
1693 |
February 18, 1693
|
Pritzwalk, Brandenburg, Germany
|
|
1695 |
October 12, 1695
|
||
1698 |
March 2, 1698
|
Pritzwalk, BB, Germany
|
|
1700 |
July 22, 1700
|
Pritzwalk, Brandenburg, Germany
|
|
1705 |
November 17, 1705
|
||
1747 |
1747
Age 79
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|