Gerrit Jansz van Deventer

How are you related to Gerrit Jansz van Deventer?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Gerrit Jansz van Deventer, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Veldcamp, Deventer, Deventer, Overijssel, Netherlands
Death: April 19, 1728 (61)
Caep de Goede Hoop, South Africa
Place of Burial: Zoutendal, Stellenbosch
Immediate Family:

Son of Jan Pietersen Van Deventer and Maria Adriansdtr Van Weesp
Husband of Adriana Jacobs, SM/Prog and Adriana van Deventer
Father of Jan Hendrik Gerritz van Deventer; Jacomijntie Gerritz van Deventer, SM; Elsij Gerritse van Deventer; Altijn "Aletta" Gerritsz Nel; Johanna Margaretha van Deventer and 5 others

Occupation: Soldier -- 1683 to 1686, Soldier, Sheep Farmer
AKA: Gerret Jansz
Immigration to Cape of Good Hope: 04/10/1684
Marriage: 4 October 1711
Ship: De Juffrou Anna
Managed by: Private User
Last Updated:

About Gerrit Jansz van Deventer

a1 Gerrit Janse van Deventer van Veldcamp. Burger Stellenbosch. getroud: 29 Oct 1688 Ariaantje Jacobs, weesmeisie, van Rotterdam.

b1 Jan gedoop: 21 Aug 1689, getroud: 4 Oct 1711, Magdalena Brits

b2 Jacomyntje gedoop: 9 Mar 1692, getroud: Cornelis van Rooyen

b3 Elsji gedoop: 1697

b4 Aletta of Altyn gedoop: 27 Jun 1700, getroud: Pieter Willem Nel

b5 Johanna Margaretha getroud: Philip Snyman; hertroud: 7 Apr 1735 Johann Heinrich Debes of Delits

b6 Jacob gebore: 1705, getroud: 17 Apr 1735 Dorothea Coetser; hertroud: 15 Jan 1746 Martha Botha; opnuut hertroud: 13 Mar 1748 Hester van Jaarsveld

b7 Geesje gedoop: 18 Aug 1707

b8 Hendrik -1711

b9 Gerrit gedoop: Paarl 14 May 1713

Jan VAN DEVENTER (AFN:CFW3-FP) Born: Abt. 1642 Place: , , Germany Children 1. Sex M Name Gerrit Janse VAN DEVENTER (AFN:3XD7-BX) • Born: Abt 1663 Place: Veldcamp, , , Netherlands • Gerrit Janse VAN DEVENTER (AFN:3XD7-BX) Pedigree • Born: Abt 1663 Place: Veldcamp, , , Netherlands • Married: 29 Oct 1688 place: , Capetown, C.p., South Africa • Father: Jan VAN DEVENTER (AFN:CFW3-FP) Ariaantje JACOBS (AFN:3XD7-C4) Pedigree • Born: Abt 1667 Place: Of Totterdam, Neth • Married: 29 Oct 1688 Place: , Capetown, C.p., South Africa • Father: JACOB (ABRAHAMSE) (AFN:CFW3-GV) • Mother: Heiltjie (Marijtje) ARIENS (AFN:CFW3-H2) Children • 1 . F Johanna Margaretha VAN DEVENTER (AFN:39TJ-SM) Born: 1700 Christened: 1702 Cape Town, Cape Of Good Hop, South Africa • 2. M Geosje VAN DEVENTER (AFN:Q455-WV) Born: 1707 christened: 18 Aug 1707 , , C.p., South • 3. M Jacob Or Gerrit VAN DEVENTER (AFN:3XD7-TJ) Born: 1705 Place: Stellenbosch, Cape, S-Afr Christened: 1705 Cape Of Good Hop, South Africa, South Africa • 4. M Hendrik VAN DEVENTER (AFN:3XD7-WV) Born: 1711 Stellenbosch, Cape, S-Afr • 5. F Jacomina VANDEVENTER (AFN:3XD7-9R) Born: 9 Mar 1692 Stellenbosch, Cape, S/afr Christened: 9 Mar 1692 , Stellenbosch, C.p., South Africa • 6. M Gerrit VAN DEVENTER (AFN:3XD7-X2) Born: 14 May 1713 Paarl, Cape, S-Afr Christened: 14 May 1713, Pearl, C.p., South Africa • 7. F Aletta Or Altyn VANDEVENTER (AFN:3XD7-R6) Born: 27 Jun 1700 Stellenbosch, Cape, S-Afr Christened: 27 Jun 1700 , Stellenbosch, C.p., South Africa • 8. F Geesje VAN DEVENTER (AFN:3XD7-VP) Born: 18 Aug 1707 Cape Town, Cape, S-Afr Christened: 18 Aug 1707 Cape Town, Cape Of Good Hop, South Africa • 9. M Jan G. VAN DEVENTER (AFN:3XD7-Q1) Born: 21 Aug 1689 Stellenbosch, Cape, S-Afr Christened: 21 Aug 1689 , Stellenbosch, C.p., South Africa

Gerrit Janse van Deventer / Gerrit Jansz van Deventer:

  * Born: Abt 1660-1663, Veldcamp, Netherlands Born: Abt 1660-1663, Field Camp, Netherlands
  * Marriage: Adriana JACOBS on 29 Oct 1688 in Kaapstad, , Western Cape, South Africa Marriage: Adriana JACOBS on 29 Oct 1688 in Cape Town, Western Cape, South Africa
  * Died: 19 Apr 1727-19 Apr 1728, Zoetendal, Stellenbosch, , Cape Province, South Africa aged about 66 Died: April 19, 1727 to April 19, 1728, Zoetendal, Stellenbosch, Cape Province, South Africa aged about 66  Gerrit married Adriana JACOBS, daughter of Jacob ABRAHMSE and Heyltje ARIENS, on 29 Oct 1688 in Kaapstad, , Western Cape, South Africa. Gerrit married Adriana JACOBS, daughter of Jacob and ABRAHMSE Heyltje Ariens, on 29 Oct 1688 in Cape Town, Western Cape, South Africa. (Adriana JACOBS was born about 1673 and was baptised on 25 May 1673 in Rotterdam, , Zuid-Holland, Netherlands.) (Adriana JACOBS was born about 1673 and was baptised on 25 May 1673 in Rotterdam, Zuid-Holland, Netherland

Gerrit word in 1675 aan sluikhandel skuldig bevind.


http://www.stamouers.com/ - well worth reading the information on this family The date of death given on this profile was inherited through various merges - can anyone verify?

===========================================

Judi Marais-Meyer register
Eie inventaris MOOC8/4.112 gedateer 30 Mei 1728 Daarvolgens laat hy sy vrou Ariaantje Jacobsz: van Rotterdam en 7 kinders wat wissel tussen 15 en 23 jaar. Die oudste twee se ouderdomme word nie genoem nie.. Verder die plaas Zoetendal - f1000 en 25 beeste f600

----------------------------------------------------------------------------------- --------------------

Place of Burial: Stellenbosch Birth: 1667 Amsterdam, Netherlands Death: August 15, 1714 (47)

[http://www.ballfamilyrecords.co.uk/kfp/I172.html]

-------------------------------------------------

Linda Magdalena Engelbrecht sent the following information:

An interesting aspect of this couple is medical: medical research conducted by a British Docter Geoffrey Dean, has shown that they are the original bearers of a genetic disorder leading to the disease called Porphyria (see Dean, 1963, The Porphyrias) Of their 8 children, 4 of them suffered from the disease. The research shown that the disease was endemic in Deventer the place from which Gerrit Jansz came, so he is the one carrier. But the gene is recessive,so this means that Adiaenje Jacobs Jacobs was also a carrier.........

There is more info in A South African Diary, Part A: Pre-1700, compiled by: Dr. Anthony Turton.


Unable to verify parents can not find supporting source.Avoiding speculation only adding according to valid sources

VOC employment -- https://www.nationaalarchief.nl/onderzoeken/index/nt00444/dd1f3cc0-...

Period: 1699 - 1794
First name of person on board Gerret
Surname of person on board Jansz
Origin of person on board Deventer
Date of entry into service 1683-12-19
Position upon enlistment : Soldier
Explanation of Military function
Sailed with the ship Miss Anna
Date retired 1686-05-31
Where out of service Cape of Good Hope
Reason for leaving Vrijburger service

Who was Trijntje Willemse he gave money to ?

Marriage 1688

Inventory 30 May 1728

Stamouers

First fifty years --- https://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5307.htm

Kindly see this: - WB
https://www.myheritage.com/research/record-40001-1203257568/gerrit-jansz-basson-van-deventer-in-fami'''lysearch-family-tree?indId=externalindividual-6a5ad4e9034e5fb00e429d72cbc92223&auth=6e6825aeb23b4b06cf02c6acbb4bf4ea&callback_token=mvRSoOhWWDQJBTo14qqwCFwg79xk23yuUVBedHt3&mrid=bfafd1d2bfba71610bc1ef542d2c83eb
Stamvader Gerrit Jansz van Deventer het van Veldcamp in Nederlands na die Kaap gekom. Op 29 Oktober 1688 het hy getrou in Kaapstad met Ariaenje Jacobs, sy was 'n weesmeisie van Rotterdam. Sy was gedoop op 25 May 1673 en was die dogter van Jacob Abrahamse en Heyltjie Ariens [6]. Sy is 'n suster van Detlef BIEBOW se vrou, Willemyntje Ariens de Wit van Rotterdam. (Sien ook Hendrik Biebout)[5]
Opgeneem in die Gereformeerde Burgerweeshuis, Goudse Wagenstraat, Rotterdam, Nederland, d.i. ongeveer 200m van die Schiedamse Dyk. Aankoms op die skip Berg China in 1688; weesmeisie van Rotterdam; Sy is ook bekend as Ariaentjie Ariens, ook genoem A Adriaanse by haar huwelik, ook A van den Berg. Vermeede draer van porfirie in S.A. Sy word verwar met haar suster gedoop in 1670. [2]
Jacob Abrahamse en Heiltje (Maritje) Ariens is op 13.9.1654 in Hillegersberg getroud. Jacob is op 23.10.1672 vanuit die Sandstraat op die hoek van die Hallevemaanstraat begrawe en laat sy eggenote na, genoem Maritje Aberehamts, volgens die patroniem van haar man, met 7 kinders, waarvan die laaste na die dood van die vader gebore is. Op 31.9.1681 word die moeder ook begrawe. Sy is opgeneem in die Gereformeerde Burgerweeshuis wat op daardie stadium in die "Goedse Wagenstraat" in Rotterdam geleë was. Dit was ongeveer 200 meter van die Schieldanse Dyk. [5]
Volgens die oorlede Johan van Deventer: Adriana Jacobs, dogter van Jacob Abrahamse en Heiltje Arijens (dogter van Arie van die Schiedamse Dyk, Rotterdam), is gedoop te Rotterdam in Nederland op 25 Mei 1673 [6]. Haar ouer suster Ariaentje wat vroeer algemeen aangegee is as ons stammoeder, sterf op 2-jarige ouderdom en word op 16 November 1672 te Rotterdam begrawe (Adriana word soms verkeerdelik aangedui as Ariaentjie, haar suster wat in Rotterdam begrawe is en in die Gereformeerde Kerk in Rotterdam op 25 Desember 1670 gedoop is). Op die ouderdom van 5 maande sterf Adriana se vader en op 8-jarige ouderdom sterf haar moeder. Sy word wees gelaat, met die adres Geertruidenberg wat sommer net "den Berg" genoem is. Sy beland in die Gereformeerde Burgerweeshuis in die Goudse Wagenstraat in Rotterdam, Nederland, en word die verkleinwoord Arijantgen of ook sommer Adriaantje genoem. In 1687 besluit die Here Sewentien om weesmeisies van die Rotterdamse weeshuis na die Kaap te stuur as vrouens vir die vryburgers. Saam metsewe ander weesmeisies vertrek sy op Saterdag 20 Maart 1688 vanuit Goere in Holland met die skip "Berg China" en arriveer in die Kaap op Woensdag 4 Augustus 1688. Sy was 18 jaar oud toe sy van die Gereformeerde Burgerweeshuis in Rotterdam na die Kaap gekom het. So staan Ariaentjie tot die dood van haar vader bekend as Ariaentjie Jacobs, en daarna met die matroniem benaming Adriaentjie Ariens. [5]
In 1687 het die Here Sewentien, 'n komitee van sewentien direkteure wat deur die groot Nederlandse stede aangestel is om die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie te bestuur, besluit om weesmeisies van die Rotterdamse Weeshuis na die Kaap te stuur. Hierdie meisies sou as vrouens aan die vryburgers gegee word. [5]
Ariaentjie vertrek 20.3.1688 vanuit Goere saam met nog 7 weesmeisies uit Holland met die seilskip "Berg China" na die Kaap die Goeie Hoop en arriveer 4.8.1688. Sy trou in dieselfde jaar op 29.10.1688 met Gerrit van Deventer. [5]
Van Deventer.ged: Adriana Jacobs (Jacob se dogter), kom as weesmeisie met die naam Arijantgen Jacobs, van den Berg (Geertruidenberg), die Rotterdamse Weeshuis, van Rotterdam in die Kaap aan. Na die dood van haar moeder in 1681 toe sy 8 jaar oud was, word sy in die Gereformeerde Burgerweeshuis in die Goudse Wagenstraat in Rotterdam opgeneem. In 1687 besluit die Here Sewentien om weesmeisies van die Rotterdamse Weeshuis na die Kaap te stuur as vrouens vir die vryburgers. Saam met sewe ander weesmeisies vertrek sy op 20 Maart 1688 vanuit Goere in Holland met die skip "Berg China" en arriveer volgens die dagregister van die Kaap, op 4 Augustus 1688 in die Kaap. Op 11 Augustus 1688 word hulle toegelaat om aan land te gaan en volgens mededeling word hulle op 12 Augustus 1688 buite en binne die kasteel gehuisves. Sy staan ook bekend as Adriaantje (Adrijaentje) wat waarskynlik haar noemnaam was. Sy trou onder die naam van Aryaentgen Adriaansse van Rotterdam. By die doop van haar oudste dogter Jacomijntje noem sy haarself as Ariantje Jacobsz. Na die dood van Gerrit Jansz, haar man, noem sy haarself Ariaantje Jacobsz van Rotterdam. Van haar voorsate is min bekend aangesien 'n bom tydens die oorlog in 1940 die argief van die weeshuis in Rotterdam waar sy gebly het, verwoes het. [5]
Porphyria Variegata (Afrikaans)
Hendrik het geen nageslag by die Kaap nagelaat nie. Daar is 'n teorie dat hy dalk 'n genealogiese konneksie tussen Afrikaner-Aboriginal kan wees. Philip Playford dink dat Hendrik dalk die Kaap verlaat het op 22 April 1712 met die skip Zuytdorp. Hierdie skip het vergaan aan die Wes-Australiese kus. Daar is baie goeie redes om te glo dat 'n aantal van die skeepsvolk oorleef het en dalk deel geword het met die plaaslike Aborigines, dit is op grond van die volgende feite:
Both have a common genetic diseased Porphyria Variegata. Dr Geoffrey Dean from Dublin an expert in this disease looked at this common connection. One of the theories is that both Hendrik Biebouw's mother and his mother's half sister Ariaantje Jacobs (married to Gert Jansz van Deventer) were the carriers of this disease. However more recent research indicate that they are two different strands of the disease
Many of the Aborigines suffer from the Ellis-van-Crevell syndrome. This is where one has an extra toe or finger, this phenomenon also occurs amongst the Amish in America who are from Dutch background.
Playford suggest from archeological excavations that 30 persons may have survived the shipwreck. They located campfires, huts, coins, glass and belt buckle
Philip Pendal chairman of the Western Australian government's "Select Committee on Ancient Shipwrecks" states - "growing body of opinion that some survivors of the Zuytdorp lived in the area between Kalbarri and Shark Bay" "The evidence is not conclusive, but it had far more substance than previously thought."
A number of Aborigines from that area have square jaws and have blond hair. As noted Hendrik left no progeny at the Cape. His half sister Susanna did leave descendants. [5]
Onlangse inligting dui daarop dat die porphyria siekte onder die Aborigines nie identies is, as onder die Afrikaners is nie. [5]
Daar hetn interressante artikel in die Sunday Times van 20 Maart 1994 verskyn met die titel AFRIKANER LINK TO ABORIGINES DEUR Mike van Niekerk van Perth waarin gepoog word om die koppeling te maak met n kind van Gerrit Jansz. Daar word onder andere gesê: "A select committee of Western Australias state Parliament this week launched an inquiry it hopes will end speculation that about 50 survivors of the 1712 Dutch wreck Zuytdorp intermarried with local tribes and lived out their lives in a desolate and arid region 500 km north of modern Perth" (die voorsitter van hierdie komitee was Phillip Pendal, Parlementslid). Die artikel sê ook: "Researchers at the University of Western Australias medical school will be asked to conduct genetic testing of Aborigines in the Shark Bay region. Further tests will be made on the discovered skeletons and a comprehensive archaeological survey will be undertaken in the hope of discovering more relics and grave sites". [5][7]
Volgens Phillip Playford in sy boek Carpet of Silver: The wreck of the Zuytdorp (1996) is die volgende inligting oor die Zuytdorp skipbreukelinge en Aborigenes:
Die Aboriginal stam wat naby die Zuytdorp se wraak woon is Malgana.
In 1848 het AC Gregory wat hierdie gebied besoek het, melding gemaak van die Aborigines wat se kleur nie swart of kopper is nie maar 'n geel kleur het, wat lyk asof hulle dalk Europese bloed in hulle het.
Latere jare het Daisy Bates 'n verlag gegee oor hierdie Aborigines "there was no mistaking the flat heave Dutch face, curly fair hair and heavy stock build" (Ek self was al baie verbaas om pikswart Aborigines te sien met blonde hare)
Ken Mallard was die persoon wat Porphyria Variegata gehad het, hy het Aborigine bloed.
Daar was drie ander gevalle van persone wat ook Aborigine bloed het wat hierdie siekte het.
Dr Geoffrey Dean wat in Dublin woon is die kenner van hierdie siekte en hy het gekyk na die Afrikaner konneksie
Twee moontlike teorieë: i) Volgens die opgaafrol vir 1695 het van Deventer twee seuns gehad. Ons weet net van een seun wat hy met sy vrou gehad het. Heel moontlik het hy 'n kind gehad voor 1688, maw 'n voorkind heelmoontlik van 'n slawe vrou. Dalk het die kind wat in 1712 dan omtrent 25 jare oud was met die Zuytdorp die Kaap verlaat. ii) Van Deventer se vrou Ariaantje Jacobs van den Berg kon die draer van die siekte gewees het. Haar half suster Willemyntje Ariens de Witt kon dalk ook die siekte gehad het. Sy het die seun Hendrik Bibault gehad. Hy het die botsing gehad met owerheid, en die owerheid het hom van die Kaap weggestuur. Dalk was dit hy wat op die skip Zuytdorp was en met die Aborigines gemeng het.
Dr Dean maak melding van 'n ander intersante verskynsel onder die Aborigines. Baie van hulle lei aan Ellis-van-Crevell sindroom: dit is wanneer 'n persoon 'n ekstra toon of finger het. Die Amish inAmerika het die selfde verskynsel en baie van hulle is van Nederlandse afkoms.
Daar is blykbaar geen volbloed Aborigines van die stam Malgana nie. So dit is 'n uitdaging om toetse te doen. Om uit te vind of daar genetiese verbintennis is sal hulle dus toetse moet doen op mense wat oorlede en jare al begrawe is. Dan word daar melding gemaak dat hulle twyfel of die Aborigines toestemming sal gee om hulle voorouers op te grawe en toetse op hulle te doen.
Playford met argeologiese opgrawings ens dink dat omtrent 30 persone dalk die skipwraak kon oorlewe het, hy gee al die navorsing en dinge wat geontdek was ivm met hierdie skip: Kampvure, moontlikheid van hutte.

view all 17

Gerrit Jansz van Deventer's Timeline

1667
February 27, 1667
Veldcamp, Deventer, Deventer, Overijssel, Netherlands
1684
November 15, 1684
Age 17
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
November 15, 1684
Age 17
Kaapstad
1689
August 21, 1689
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1692
March 9, 1692
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1697
March 9, 1697
1700
June 27, 1700
Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
1701
July 24, 1701
Stellenbosch, de Caep de Goede Hoop (South Africa)
1705
July 6, 1705
Caep de Goede Hoop, South Africa