Matching family tree profiles for Hans Jacob Brits, SV/PROG
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
son
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
son
About Hans Jacob Brits, SV/PROG
Current parents attached no valid sources - need to be removed
http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I131.html
Judi Marais-Meyer register.MRIN450
Inventaris en boedel van egggenoot Dina Willemse.
MOOC8/4.85 ged 22.11.1722 en MOOC 10/3.43 ged. 19.12.1722
GR - Vol 1 Parma en de Villiers:
Hans Jacob Brits was alive on 23 November 1722:
Inventaris der goederen naargelaten en met 'er dood ontruijmt bij wijlen Dina Willemsz: ten voordeele van haar naargelatene man Hans Jacob Brits ... en 7 hare kinderen ... Een plaats gelegen aan de Libeekse Revier genaamt Koornhoff ... den 23 November 1722 [Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Ref no.: MOOC 8/4.85 on http://databases.tanap.net/mooc/]
He had died by 19 December 1722:
Vendu rol ... op den 19 X:br 1722 op de hofstede gen:t Koornhoop ... met ’er dood ontruijmt bij wijlen Dina Willemsz: gewesen huijs vrouw van wylen den burger Hans Jacob Brits ...
SEE Documents attached
www.stamouers.com
Hans Jacob BRITS was getroud met Dina OLIVIER sy was die buiteegtelike dogter van Ockert Olivier en Maria Jans VISSER. Haar vader was verban na Batavia en sy is toe groot gemaak deur haar oupa Jan Coenraad Visser. (Kyk onder beide stamouers; Jan Coenraad Visser en Ockert Olivier)
KINDERS:
b1 Magdalena gedoop Kaapstad 13 Apr 1692, X JG van Deventer, XX B Lindeque
b2 Geertruy gedoop Stellenbosch 10 Okt 1694
b3 Rudolph gedoop Stellenbosch 28 Sep 1698, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX Huibrecht Brand
b4 Anna Maria gedoop 4 Okt 1699, X Hermanus Gerrits, XX Claas Jonas seun van Claas Jonas en Dina van die Kaap
b5 Cornelis X 12 Maart 1724 Maria Magdalena de Peronne weduwee van Jacob Mostert
b6 Rudolph gedoop Stellenbosch 24 Okt 1702, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX 17 Jan 1740 Huibrecht Brand wed van Christoffel Smit
b7 Ockert gedoop 13 Sep 1705, X 11 Nov 1731 Catharina Pyl wed van Willem Botha
b8 Maria
b9 Alida Aletta, X 1 Nov 1733 Sybrand van Dyk
b10 Johannes gedoop Kaapstad 2 Mei 1717
Verwysings:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
.Volgens Jean le
Roux (sien onder) was Rachel Joubert met b8 en nie met b1c4 getroud nie.
Groete
Louw van Deventer
Klerksdorp
Vyftig jaar gelede het ek met jeugdige voortvarendheid besluit dat Rachel
Joubert wed DW Crafford getroud was met Gerrit van Deventer b8 ~1713 en nie
met sy nefie Gerrit b1c5 ~ 1719 soos aangedui in DeVP nie. Later het wyle
dr JA Heese met my saamgestem en dit reggestel in SAG 2
Groete,
Jean le Roux Paarl
a. 1682 from Stein,Germany
Dina Okerts OLIVIER, gebore ongeveer 1674, KAAP, trou met Hans Jacob BRITS, gebore C1661, van Stein, Stellenbosch.
(Hy sterf op 15 Feb 1729 Kaap.) Needs further investigation.
Dina word die stammoeder van die Brits families in Suid-Afrika.
GEDCOM Note
Hans Jacob BRITS was getroud met Dina OLIVIER sy was die buiteegtelike dogter van Ockert Olivier en Maria Jans VISSER. Haar vader was verban na Batavia en sy is toe groot gemaak deur haar oupa Jan Coenraad Visser. (Kyk onder beide stamouers; Jan Coenraad Visser en Ockert Olivier)
KINDERS:b1 Magdalena gedoop Kaapstad 13 Apr 1692, X JG van Deventer, XX B Lindequeb2 Geertruy gedoop Stellenbosch 10 Okt 1694b3 Rudolph gedoop Stellenbosch 28 Sep 1698, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX Huibrecht Brandb4 Anna Maria gedoop 4 Okt 1699, X Hermanus Gerrits, XX Claas Jonas seun van Claas Jonas en Dina van die Kaapb5 Cornelis X 12 Maart 1724 Maria Magdalena de Peronne weduwee van Jacob Mostertb6 Rudolph gedoop Stellenbosch 24 Okt 1702, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX 17 Jan 1740 Huibrecht Brand wed van Christoffel Smitb7 Ockert gedoop 13 Sep 1705, X 11 Nov 1731 Catharina Pyl wed van Willem Bothab8 Mariab9 Alida Aletta, X 1 Nov 1733 Sybrand van Dykb10 Johannes gedoop Kaapstad 2 Mei 1717 Verwysings:Heese en LombardSaamgestel deur: AM van Rensburg .Volgens Jean leRoux (sien onder) was Rachel Joubert met b8 en nie met b1c4 getroud nie. Groete
Hans Jacob Brits gebore 1661 van Stein aan die Suide van Duitsland, het in die Kaap aangekom in 1682 as 'n soldaat. Hy word 'n burger te Stellenbosch in 1684. In 1722 woon hy op die plaas Kroonhof aan die Liesbeekrivier. Hy trou 13/04/1692 met Dina Olivier (Willemse) dogter van Ockert Cornnelius Olivier (Nederland) en Maria Jans Visser (Omen). Dina Olivier gebore 25/05/1673 en gedoop 25/07/1675 te NG Kerk Kaapstad. Sy is oorspronklik van Mauritius.
Hans Jacob en sy gade Dina, word gesien as die stamouers van die Brits families in Suid Afrika.
Hans Jacob sterf
15/02/1729. ???? This date needs investigation.
Uit hulle huwelik is 11 kinders gebore.
Hans Jacob Brits, SV/PROG's Timeline
1665 |
1665
|
Stein, Middle Franconia, Bavaria, Germany
|
|
1682 |
1682
Age 17
|
||
1682
Age 17
|
Stein, Germany
|
||
1692 |
April 13, 1692
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1694 |
October 10, 1694
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1698 |
September 28, 1698
|
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1699 |
October 4, 1699
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1700 |
1700
|
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1702 |
October 24, 1702
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|