Hans Jurgen Potgieter

How are you related to Hans Jurgen Potgieter?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Hans Jurgen Potgieter

Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
Death: March 31, 1736
Paarl, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Harmen 'Hans Jansz van Noorthoorn' Potgieter, SV/PROG and Beeltjie (Isabella) Fredericks
Husband of Cornelia Botha
Father of Hermanus Philippus Potgieter; Martha Potgieter; Elsje Potgieter; Isabella Potgieter; Amerentia Potgieter and 6 others
Brother of Johannes Potgieter; Frederik Potgieter, b2; Catharina Potgieter, SM; Elisabeth Potgieter; Amerentia Potgieter and 2 others
Half brother of Nicolaas Vechtman

Occupation: Farmer
DVN: b7
Managed by: Private User
Last Updated:

About Hans Jurgen Potgieter

Children

Father of

  1. Hermanus Potgieter
  2. Martha Potgieter,
  3. Elsie Potgieter
  4. Isabella Lessing Potgieter
  5. Catharina Potgieter
and
4 others ?

9 children

Judi Marais-Meyer register.

Eie boedel van Hans Jurgen Potgieter MOOC8/5.123

Gedateer -12 Julie 1737

Hy laat sy vrou Cornelia Botha, 8 Kinders almal onder die ouderdom van 16 jaar, drie plase nl. Bruitjieshoogte, waar die familie gewoon het en Voerhuis gelëe aan die Kliprivier en Valsrivier oor die Palmietrivier agter.

Hy was duidelik 'n baie welgestelde man aangesien hy benewens die grond hierbo, ook baie dier nl

13 Perde, 643 beeste,1706 skape agter.

Married Cornelia Botha 31 March 1720 in Stellenbosch

Hans was 'n burger van Drakenstein. Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke

was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12 burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734).

In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg.

Jurie Potgieter <jurida@freemail.absa.co.za> skryf oor die oorsprong van die naam Hans Jurgen dat daar as getuienis van die doop onder andere Hans Jurgen Grimpe was. Hy het in 1677 in die land aangekom het en is 1647 in Duitsland gebore. Die naam Hans Jurgen gaan dan weer verder in die Grimpens terug. Sy tweede vrou, Elizabeth van Brakel is later met Adam Tas getroud.

Hy trou Cornelia BOTHA, 31 Mrt 1720 in Stellenbosch, (dogter van Frederich BOTHA en Maria KICKERS) gedoop 6 Jan 1697,verw. nr. b7.1

Cornelia: Sy trou 13 Apr 1738 na Hans se afsterwe met Cornelis Van Rooyen van Gorinchem, Nederland.

Bronne:

PDF boek over Potgieter familie gekry op internet http://www.dog-on-blues.co.za/genealogie/potgieter.pdf

De Villiers, CC / Pama C, Geslagsregisters van die Ou Kaapse families, (1981).

Conrod Mercer ww.geocities.com/Heartland/Acres/6302.

Burger Drakenstein

Hans Jurgen Potgieter, b7 MP Birth:

July 16, 1690  
Cape Town, Cape of Good Hope  

Death:

before circa July 12, 1737  
Drakenstein, Cape Province, South Africa  

Immediate Family:

Son of Harmen Jansz Potgieter, SV/PROG and Beeltjie (Isabella) Fredericks

Husband of Cornelia Botha, b7 SM 
Father of Hermanus Potgieter b7c1; Martha Potgieter, b7c2; Elsie Snyman; Isabella Lessing Potgieter, b7c4; Catharina Potgieter, b7c6 and 4 others 
Brother of Jan Harmensz Potgieter, b1; Frederik Potgieter, b2; Catharina Hermanszdocther Potgieter, b3 SM; Elisabeth Potgieter, b4; Amerentia Potgieter, b5; Maria Potgieter, b6 and Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8 « less 
Half brother of Nicolaas Vechtman 

GEDCOM Source

@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.

GEDCOM Source

Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...

GEDCOM Note

{geni:about_me} Judi Marais-Meyer register.

Eie boedel van Hans Jurgen Potgieter MOOC8/5.123

Gedateer -12 Julie 1737

Hy laat sy vrou Cornelia Botha, 8 Kinders almal onder die ouderdom van 16 jaar, drie plase nl. Bruitjieshoogte, waar die familie gewoon het en Voerhuis gelëe aan die Kliprivier en Valsrivier oor die Palmietrivier agter.

Hy was duidelik 'n baie welgestelde man aangesien hy benewens die grond hierbo, ook baie dier nl

13 Perde, 643 beeste,1706 skape agter.

Married Cornelia Botha 31 March 1720 in Stellenbosch

Hans was 'n burger van Drakenstein. Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke

was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12 burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734).

In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg.

Jurie Potgieter <jurida@freemail.absa.co.za> skryf oor die oorsprong van die naam Hans Jurgen dat daar as getuienis van die doop onder andere Hans Jurgen Grimpe was. Hy het in 1677 in die land aangekom het en is 1647 in Duitsland gebore. Die naam Hans Jurgen gaan dan weer verder in die Grimpens terug. Sy tweede vrou, Elizabeth van Brakel is later met Adam Tas getroud.

Hy trou Cornelia BOTHA, 31 Mrt 1720 in Stellenbosch, (dogter van Frederich BOTHA en Maria KICKERS) gedoop 6 Jan 1697,verw. nr. b7.1

Cornelia: Sy trou 13 Apr 1738 na Hans se afsterwe met Cornelis Van Rooyen van Gorinchem, Nederland.

Bronne:

PDF boek over Potgieter familie gekry op internet http://www.dog-on-blues.co.za/genealogie/potgieter.pdf

De Villiers, CC / Pama C, Geslagsregisters van die Ou Kaapse families, (1981).

Conrod Mercer ww.geocities.com/Heartland/Acres/6302.

Burger Drakenstein

Hans Jurgen Potgieter, b7 MP Birth: July 16, 1690 Cape Town, Cape of Good Hope

Death: before circa July 12, 1737 Drakenstein, Cape Province, South Africa

Immediate Family:

Son of Harmen Jansz Potgieter, SV/PROG and Beeltjie (Isabella) Fredericks Husband of Cornelia Botha, b7 SM Father of Hermanus Potgieter b7c1; Martha Potgieter, b7c2; Elsie Snyman; Isabella Lessing Potgieter, b7c4; Catharina Potgieter, b7c6 and 4 others Brother of Jan Harmensz Potgieter, b1; Frederik Potgieter, b2; Catharina Hermanszdocther Potgieter, b3 SM; Elisabeth Potgieter, b4; Amerentia Potgieter, b5; Maria Potgieter, b6 and Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8 « less Half brother of Nicolaas Vechtman

GEDCOM Source

@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.

GEDCOM Source

Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...

GEDCOM Source

@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.

GEDCOM Source

Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...

GEDCOM Note

Notes <!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Transitional//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"> <html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en"><head> <title></title> <meta http-equiv="content-type" content="text/html;charset=utf-8"/> <meta http-equiv="Content-Style-Type" content="text/css"/> </head> <body> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Hans was 'n burger van Drakenstein.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12 burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734).</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"></div> </body> </html>

GEDCOM Note

1.7. Hans Jurgen POTGIETER, gedoop 16 Jul 1690, + 1736 in Drakenstein, verw. nr. b6. Hans was 'n burger van Drakenstein. Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734). In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg. Jurie Potgieter <jurida@freemail.absa.co.za> skryf oor die oorsprong van die naam Hans Jurgen dat daar as getuienis van die doop onder andere Hans Jurgen Grimpe was. Hy het in 1677 in die land aangekom het en is 1647 in Duitsland gebore is. Die naam Hans Jurgen gaan dan weer verder in die Grimpens terug. Sy tweede vrou, Elizabeth van Brakel is later met Adam Tas getroud. Hy trou Cornelia BOTHA, 31 Mrt 1720 in Stellenbosch, (dogter van Frederich BOTHA en Maria KICKERS) gedoop 6 Jan 1697, verw. nr. b7. Cornelia: Sy trou 13 Apr 1738 na Hans se afsterwe met Cornelis Van Rooyen van Gorinchem, Nederland.

GEDCOM Note

Stamvader: Pierre JOURDAN, broer van ander stamvader Jean JOURDAN, a. op die "Berg China" in 1688. Bron: SAG JORDAAN.
---
Geboorteplek word afgelei van sy broer Jean se geboorteplek.
---

GEDCOM Note

Waldensian? Arrived at Cape 1688 on board "Berg China". Owned farm "Cabriere" 22/12/1694, Franschhoek.

GEDCOM Note

Brother of Jean Jourdan. Heese gives no date of marriage with either wife. All children except the youngest (Marie) are attached to the first wife (Anna). LOOK UP.On the "Berg China" Place of origin: Cabrieres- d'Aigues (Provence) Date of arrival : 1688 Ship : Berg China Settled at : Cabriere, Franchhoek Married to : 1st 1696 to Anne Fouche 2nd 1721 to Maria Verdeau (17 05-1744) Children : 2 sons, 5 daughters all from 1st marri age The Huguenots of South Africa 1688-1988 Pieter Coertzen du Plooy.paf: He came out on the ship "Berg China" in 1688. Pierre, the brother of Jeane, was later the owner of the farm "Cabriere ". He died on the 28 October 1723 and married Anna.Fouche, who died i n 1713. He remarried Maria Verdeau, daughter of Hercule Verdeau and they had 6 children. Hee se gives no date of marriage with either wife. All children except t he youngest (Marie) are attached to the first wife (Anna)a2

Ancestral File Number:<AFN> progenitor-a

BIOGRAPHY: Pierre JOURDAN, gebore 1663, van Cabriere was 'n Franse Hugenoot wat op 24 jarige ouderdom op die Berg China na SA gekom het in 1688. Hy was 'n broer van Jean Jourdan. Hy was getroud in 1696 met Anna FOUCHE, wat in 1713oorlede is. Pierre het hertrou in 1721 met Maria Verdeau, gebore 1700, d/v Hercule Verdeau. Pierre het gewoon op die plaas Cabriere (1694), Franschoek, en is oorlede op 28 Okt 1723 en het 6 kinders nagelaat, almal uit sy eerste huwelik:

BIOGRAPHY: 1. Anna ~ 30 Des 1698 x Louis Fourie 2. Johanna x A de Nicker xx JD Hieber 3. Pierre ~ 6 Des 1700 4. Joseph ~ 30 Okt 1701 x Maria Magdalena le Roux, erf later die plaas Cabriere 5. Susanna ~ omtrent 1703 x Jan Jourdan 6. Marie ~ 23 Aug 1705 x 1 Feb 1722 Johannes Pretorius s/v Dirk xx David Sultania.

BIOGRAPHY: According to Lorna Newcomb, who checked CJ 782 Ref 48. Pieter Joubert sent his slave Anthoni to Pieter Jordaan to borrow an axe. Anna Jordaan, aged about fourteen, was then raped by Anthoni. The document is dated 29 June 1713.

BIOGRAPHY: Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

BIOGRAPHY: Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) Kennethl@xtra.co.nz

GEDCOM Note

He was a burger of Drakenstein, Cape. On 17 Nov., 1722 he w as exempted from miletary service due to a physical defec t ("Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723") O n the 13th March, 1731 an incident, in which Hans was invol ved, wasdiscussed in the political council. Ten Bushmen (s ons of Grebenau) stole cattle from the farmar Hans Jurgen P otgieter after which they were followed and found by 12 bur gers. The bushmen started shooting arrows at the burgers (" Resolusies vandiePolitieke raad Deel VI 1729-1734"). In the de la Fonteine report, comentary is given that coul d make a living from his cattle and farm, but not without d ebt (1732). It his also mentioned that Frederick Huppenaa r (son of his sister) livedwithhim as servant. On 13 April , 1738, after his death, his wife Cornelia remarried Cornel is van Rooyen from Gorinchem, Netherlands.

GEDCOM Note

<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Transitional//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"> <html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en"><head> <title></title> <meta http-equiv="content-type" content="text/html;charset=utf-8"/> <meta http-equiv="Content-Style-Type" content="text/css"/> </head> <body> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Hans was 'n burger van Drakenstein.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12 burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734).</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"></div> </body> </html>

GEDCOM Note

Ancestral File Number:<AFN> b6

Hans was 'n soldaat in diens van die VOC. Op 17 November 1722 word Hans vrygestel van die weermag as gevolg van 'n ligaamlike gebrek.

Hans en Cornelia het 9 kinders (3 seuns en 6 dogter) gehad. Aangesien die gemeenskap in die Drakenstein / Stelenbosch gebied maar klein was, was dit daardie tyd maar moeilik om 'n man of vrou te vind wat nie reeds familiebande gehad het nie. Hul oudste seun, Hermanus (~ 15 Julie 1721), trou met sy niggie, Elsie Botha. Martha (~ 13 September 1722) het met Hermanus Steyn (s.v. Jacobus Steyn en Maria Potgieter) getrou. Elsie (~ 3 Februarie 1726) trou met Philippus Snuman, Isabella (~ 14 September 1727) trou met Anthony Lombaard en later met Christiaan Godlieb Lessing, Catharina (~ 2 Desember 1731) trou eers met haar neef Petrus Botha. Haar tweeling suster, Maria (~ 2 Desember 1731) het met hul neef Johannes Lodewikus du Preez getrou. Na Maria se dood trou Johannes en Catharina. Niks is verder bekend oor Hans en Cornelia se 5de kind, Amerentia (~ 5 Februarie 1730).

GEDCOM Note

He was a burger of Drakenstein, Cape. On 17 Nov., 1722 he w as exempted from miletary service due to a physical defec t ("Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723") O n the 13th March, 1731 an incident, in which Hans was invol ved, wasdiscussed in the political council. Ten Bushmen (s ons of Grebenau) stole cattle from the farmar Hans Jurgen P otgieter after which they were followed and found by 12 bur gers. The bushmen started shooting arrows at the burgers (" Resolusies vandiePolitieke raad Deel VI 1729-1734"). In the de la Fonteine report, comentary is given that coul d make a living from his cattle and farm, but not without d ebt (1732). It his also mentioned that Frederick Huppenaa r (son of his sister) livedwithhim as servant. On 13 April , 1738, after his death, his wife Cornelia remarried Cornel is van Rooyen from Gorinchem, Netherlands.

GEDCOM Note

He was a burger of Drakenstein, Cape. On 17 Nov., 1722 he w as exempted from miletary service due to a physical defec t ("Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723") O n the 13th March, 1731 an incident, in which Hans was invol ved, wasdiscussed in the political council. Ten Bushmen (s ons of Grebenau) stole cattle from the farmar Hans Jurgen P otgieter after which they were followed and found by 12 bur gers. The bushmen started shooting arrows at the burgers (" Resolusies vandiePolitieke raad Deel VI 1729-1734"). In the de la Fonteine report, comentary is given that coul d make a living from his cattle and farm, but not without d ebt (1732). It his also mentioned that Frederick Huppenaa r (son of his sister) livedwithhim as servant. On 13 April , 1738, after his death, his wife Cornelia remarried Cornel is van Rooyen from Gorinchem, Netherlands.

GEDCOM Note

<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Transitional//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"> <html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en"><head> <title></title> <meta http-equiv="content-type" content="text/html;charset=utf-8"/> <meta http-equiv="Content-Style-Type" content="text/css"/> </head> <body> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Stamvader.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1"><b>Pierre JOURDAN</b>, gebore 1663, van Cabriere was 'n Franse Hugenoot wat op 24 jarige ouderdom op die <i>Berg China</i> na SA gekom het in 1688. Hy was 'n broer van Jean Jourdan. Hy was getroud in 1696 met<b> Anna FOUCHE</b>, wat in 1713 oorlede is. Pierre het hertrou in 1721 met Maria Verdeau, gebore 1700, d/v Hercule Verdeau. Pierre het gewoon op die plaas <i>Cabriere</i> (1694), Franschoek, en is oorlede op 28 Okt 1723.</font></div> </body> </html>

view all 25

Hans Jurgen Potgieter's Timeline

1690
July 16, 1690
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa

Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa
1721
July 15, 1721
Cape of Good Hope, South Africa