![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1713210639)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1713210639)
Marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-WS99-J
Weiregte verkry aan Lourensrivier en Groene Kloof, Darling, 1713 verkies om op Heemraad te dien
Johannes het reeds op 16-jarige ouderdom weiregte verkry, onder meer aan die Lourensrivier asook aan die Groene Kloof, naby die teenswoordige Darling.
Die plaas Vredenburg, ditrik Stellenbosch, is op 24 Januarie 1691 deur Simon van der Stel aan Hendrik Elberts (Johannes se vrou se oupa) toegeken. Later het dit aan sy seun, Izak, behoort want ons lees uit dokumente dat Johannes koop of erf die plaas Vredenburg uit die boedel van Izak Elbers op 22 Jule 1716. Johannes koop ook daarna die plaas Vlottenburg, op 5 November 1716. Beide Vlttenburg en Vredenburg het behoort aan Hendrik Elbers en in 1687 oorgegaan na sy weduwee.
Johannes en Geertruy op 10 September 1713 en sy moes baie jonk gewees het want haar doopdatum word gegee as omstreeks 1700. Johannes was toe 23 jaar oud. Hulle was slegs sowat vier jaar getroud toe Johannes op 28-jarige ouderdom oorlede is. Hulle het twee seuns gehad, nl. Johannes b2c1 en die Overbergse stamvader, Wessel b2c2.
Op 20 Desember 1713 is Johannes verkies op die heemraad in die plek van sy skoonvader, Wessel Pretorius, wat oorlede is. Johannes is omstreeks 1718 oorlede.
Na Johannes se dood het sy jong weduwee, op 1 April 1719, met die wewenaar Johannes (Jan) Cloete in die huwelik getree.
Die plase is deur die jare heen in verskeie transaksies verkoop en Cecil John Rhodes was op 'n stadium een van die eienaars. As gevolg van 'n handelsmerk probleem is die Vredenburg landgoed herdoop na "Vredenheim". Beide Vredenheim en Vlottenburg s op die Kaapse wynroetes.
1690 |
January 1, 1690
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
January 1, 1690
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
January 1, 1690
|
|||
January 1, 1690
|
|||
January 1, 1690
|
|||
1714 |
November 25, 1714
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope
|
|
1718 |
1718
Age 28
|
Cape Town, Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|