Matching family tree profiles for Regina Christina van Ahrendtsdorf
Immediate Family
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
brother
-
brother
-
stepfather
-
half sister
-
half sister
About Regina Christina van Ahrendtsdorf
http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6931.htm
1692 Den 11 Maij aen Stellenbosch een kint gedoopt waer van vader is Jan de Jonker, de moeder Elisabeth, als ghetuijghe stonden Jan Stevenz[e] Botma, ende Sophia van der Bijl, is genaemt Regina.
===================================================================================================================================
To: <GenForum@yahoogroups.com>
Subject: Re: [GenForum] Jacobus van Eeden b3 Date: 19 January 2002 01:57
Lucas,Regina Christina Deetlof en Regina Jonker was een en dieselfde persoon. Syis*11.05.1692 as dogter van die Jonker Johann Andresen van Kaliningrad(vroeer bekend as Konigsberg in Oos-Pruise) en Elisabeth Jansen. Jonkershoekin Stellenbossh is na haar pa vernoem. Sy x ca.1710 met Jacobus vanEeden(1692-1713), en woon later in die Roodesand- omgewing, waar sy dienaam Deetlof gebruik. Die troue van haar dogter Maria Elisabeth van Eeden op20.11.1729 met Gideon van Zyl is aangeteken in Drakenstein, waarvanRoodesand destyds deel was.So ook die troue van haar dogter Catharina op04.03.1742 met Johann Christoph Dietloff van Stettyn- geen verband metDeetlefs nie.Deel van hierdie gegewens is ontvang van wyle dr. JA Heese nadie verskyning van SAG2. Sien ook Hoge "Personalia of the Germans at the Cape". Groete, Jean le Roux Paarl
=======================================================================================
From: "Jean_leroux" <jean_leroux@wcaccess.co.za>
To: <GenForum@yahoogroups.com> Subject: Re: [GenForum] Regina Christina DEETLOF Date: Thursday, 24 April, 2003 8:12 PM
Alta,Ek het die saak jare gelede met wyle Dr JA Heese uitgeklaar. Jacobus vanEeden se enigste vrou was Regina Christina Andresen, dogter van JohannAndresen, ook bekend as Jan de Jonker, en sy vrou Elisabeth Jansen. VolgensDr. Heese het sy later haar skoonseun se familienaam aangeneem. Vriendelike Groete, Jean le Roux Paarl -
GEDCOM Note
Bio notes: Died Stellenbosch during the First Smallpox Epidemic (Small Pocks)
Regina and Jacobus had two children:
Maria Elisabeth van Heeden 1709-1758
Catharina van Eeden 1712-1759
Regina Christina van Ahrendtsdorf's Timeline
1692 |
May 11, 1692
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
December 11, 1692
|
Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Stellenbosch, de Caep de Goede Hoop.
|
||
1711 |
April 19, 1711
|
Stellenbosch, Cape, South Africa
|
|
1712 |
July 24, 1712
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope
|
|
1713 |
December 2, 1713
Age 21
|
Stellenbosch during the First Smallpox Epidemic
|
|
1737 |
October 6, 1737
|
Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika
|