Start your family tree now Is your surname Swart?
There are already 580 users and over 17,492 genealogy profiles with the Swart surname on Geni. Explore Swart genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Swart Genealogy and Swart Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

  • Aagjen Swart (1693 - 1774)
  • Agnes Swart (1752 - 1817)
  • Aletta Johanna Steyn (1848 - 1921)
    Baptismal record which also gives date of birth "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch ( : 21 May 2014), South Africa > Cap...
  • Anastasia Amelia Swart (1852 - 1874)
    of Seymour Washington Ensign Jr. & Hannah A. (Vernon) Ensign. Wife of Rufus Swart. Mother of Clarence M. and Edgar Jay Swart.
  • Anna Jacoba Johanna Meyer, b5c3d5e1 (1817 - 1860)
    Death Notice: VAB MHG H28 (1860)

About the Swart surname

history

South Africa

ie stamvader van die familie was Johannes Jan-seun Swart "uit Waterland", Nederland. Sy aankoms in Suid-Afrika word gewoonlik as1685 aangegee. (Die Ryks argivaris van Noord-Holland skryf op17.3.1950 aan opsteller dat"volgens die monsterrol van 1698,die zich bevindt tussen de over gekomen papieren van de Kaap de Goede Hoop 1698 deel I, zekere Jan Jansz. Swart van Hoorn alsziekentrooster in compagnie dienst aan de Kaap stond. Of schoon Hoorn in Westfriesland en niet in de streek die thans alsWaterland aangeduid wordt, ligt,is het tochniet onmogelijk,dat genoemde Swart en Uw voorvader dezelfde persoon is,daar de naam Waterland, althans in de 16 eeuw,ook wel inruimer betekenis werd gebruikt".)

Nadat Johannes Swart reeds sewe(?) jaar in Suid-Afrika was, het sy vrou en kinders (wat in tussen in Amsterdam gewoon het) na Suid-Afrika gekom en hul by hom in Stellenbosch aangesluit. (22/6/1692 skryf die sekretaris van die politieke raad in Nederland dat : "Wij hebben niet kunnen afslaan de bede van Jan Jansz.Swart krankebesoeker (sic)Stellenbosch ootmoedig te (sic)huisvrou Grietje Claasz en haar kinderen wonend in Amsterdam na herwaarts scheepen te verlenen."

Jan Swart het Sybrand Mankadan as sieketrooster en onderwyser opStellenbosch opgevolg; 'n pos wat hy van 1692 tot 1701 beklee het. Die kerkraad vanStellenbosch was egter nie met sy gedrag en die van sy vrou tevrede nie en in diejaar 1700 is die owerheid versoek om 'n "stichte-lijkerman" in Swart se plek aan te stel. Aan hierdie versoek is voldoen en in1701 is hy as sieketrooster enonderwyser deur Jan Mahieu vervang. Na 1694 het Jan Swart ook as sekretaris van die plaaslike landdroskantoor diens gedoen. Die vereiste eed van getrouheid het hy op 16 Januarie 1694 af gele en tot op27Augustus 1701 was hy die persoon wat testamente, kodisille, kontrakte en prokurasies virdie publiek moes opstel.

In 1696 het Jan Swart een van die sogenaamde koloniehuise, wat tussen die jare 1692-1694 met die toestemming van die regering op Stellenbosch opgerig is, gehuur. Later het Simon van der Stel 'n erf aan hom toegeken. Dit was die laaste huis links waar Andringastraat in Dorpstraat doodloop. (hoek van Andinga en Dorpstraat, vandag ‘n hotel) Na Jan Swart se dood (waarskynlik voor 1710 ) het sy seun Pieter (b3) die erf van sy weduwee moeder, Grietje Claasz Coerie, gekoop

Op 6.3.1697 is 'n sekere plasie aan Jan Swart, "crank bezoeker", getransporteer (T•112).Die plasie was 'n sekere stuk "land en opstal gelegen aan deVallei Luctry", blykbaar die huidige "Valley Lustre" op pad na Somerset-Wes. Jan Swart het die plasie van Jean Margra, 'n Hugenoot uit Lausanne, Switserland, gekoop. Op 24/11/1700 verkoop hy dit weer aan Guillaumee du Toit uit Ryssel.

(Geslagsregister van die Familie Swart in SA- Prof C.C. de Villiers)

other versions of this surname